<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.           G
 Daar's 'n dierbare kruis
.          C      Am
 waar my Heiland bewys
.      D        D7         G (D)
 die liefde wat Hy vir my het
.      G
 Daar is alles voldaan
.       C          Am
 en die vyand verslaan
.       D         D7      G
 Daar word ek van sonde gered

[C1]
.           D
   By die kruis by die kruis
.         G
   wil ek bly
.            C                     G
   Tot die stryd hier benee is volstry
.                      Bm        C
   Tot ek eens in die hemel sal woon
.           G           D           G
   Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

[V2]
.        G
 O, die dierbare kruis
.         C         Am
 Waar die uiterste prys
.      D       D7         G  (D)
 Deur kosbare bloed is betaal
.         G
 Daar is smarte gely
.       C         Am
 En versoening verkry
.      D        D7        G
 Waar Jesus oorwinning behaal

[C2]
.           D
   By die kruis by die kruis
.         G
   wil ek bly
.            C                     G
   Tot die stryd hier benee is volstry
.                      Bm        C
   Tot ek eens in die hemel sal woon
.           G           D           G
   Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

[V3]
.       G
 By die dierbare kruis
.        C          Am
 Sal ons loflied verrys
.     D          D7         G   (D)
 Tot eenmaal daarbo om die troon
.      G
 Want eens is ons tuis
.         C       Am
 In die Vader se huis
.      D         D7           G
 Dan wissel ons kruis met 'n kroon

[C3]
.           D
   By die kruis by die kruis
.         G
   wil ek bly
.            C                     G
   Tot die stryd hier benee is volstry
.                      Bm        C
   Tot ek eens in die hemel sal woon
.           G           D           G
   Daar verwissel ons kruis met 'n kroon

[C4]
.          G           Bm        C  (Am)
   Tot ek eens in die hemel sal woon
.           G           D           Cm  (Cm6/G)
   Daar verwissel ons kruis met 'n kroon</lyrics>
<title>Die dierbare kruis</title>
<key>G</key>
</song>